John Pleshette

John Pleshette
Geboorte 27 Julie 1942 (1942-07-27)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Aktiewe jare 1964–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Pleshette (gebore 27 Julie 1942) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Rocky II (1979) en The Truman Show (1998), en in die televisiereekse Knots Landing (1979) en Magnum, P.I. (1980).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy